Dritarja e kërkimit

1 Timoteus 3:2

2Daarom moet ’n ouderling heeltemal reg lewe. Hy moet net een vrou hê. Hy moet reg kan besluit, hy moet weet hoe om reg te lewe, hy moet mooi maniere hê, hy moet goed wees vir vreemdelinge, hy moet vir mense kan leer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index