Dritarja e kërkimit

2 Kronieke 36:20

20Nebukadnesar het die mense wat hy nie doodgemaak het nie, gevang en weggevat na Babel. Hulle was slawe vir hom en vir die konings ná hom totdat die konings van Persië begin het om te regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index