Dritarja e kërkimit

Esegiël 5:13

13Ek sal alles aan hulle doen wat Ek wil doen, Ek sal dit doen omdat Ek kwaad is vir hulle. Hulle sal weet dit is Ek, die Here, wat gepraat het. Ek is baie kwaad en Ek sal hulle straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index