Dritarja e kërkimit

Jesaja 37:8

Die koning van Assirië stuur weer boodskappers na Hiskia toe

(Ook 2 Kon 19:8-13)

8Die hoof-offisier het teruggegaan. Hy het gehoor dat die koning van Assirië weggegaan het van die stad Lakis en dat hy oorlog gaan maak het teen die stad Libna. Die offisier het die koning by Libna gekry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index