Dritarja e kërkimit

Josua 7:14

14Julle moet môre-oggend nader kom, elke stam apart. Die Here sal ’n stam kies, en dan moet elke familie van daardie stam nader kom. Die Here sal ’n familie kies, en dan moet elke huisgesin van daardie familie nader kom. Die Here sal ’n huisgesin kies, en dan moet elke man in daardie huisgesin nader kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index