Dritarja e kërkimit

Numeri 31:19

19Julle moet julle tente buite die kamp opslaan en sewe dae daar bly, elkeen wat iemand doodgemaak het en elkeen wat aan ’n dooie liggaam geraak het. Julle en julle gevangenes moet julle reinig op die derde dag en op die sewende dag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index