Dritarja e kërkimit

Spreuke 22:10

10Wanneer jy iemand wegjaag wat altyd wil spot,

dan sal die mense ophou twis,

en dan kan hy nie meer mense beskuldig

en beledig nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index